A wedding in Modimolle with loving and adorable people like Salomé and Tiaan is not the worst way to spend a weekend! Here’s a sneak peek of this “Out of Africa” wedding….
Venue: Kuthaba Lodge, Modimolle
Like this:
LikeLoading...
9 comments
Mariana Hattingh - October 28, 2015 2:22 pm
Die fotos is absoluut pragtig, julle het die beste uit die paartjie en die hele geleentheid na vore gebring!!
Hierdie fotos is absoluut stunning! Julle is regtig baie talentvol en ek is so dankbaar ons kan daar in deel. T&S julle herrineringe is nou vir ewig so spesiaal vasgevang. Ginger Ale DUISENDE DANKIES…..
Die sneak peek is al amazing, kan nie imagine hoe mooi al die ander gaan wees nie. Baie dankie aan albei van julle wat nou meer as fotograwe vir almal van ons is! Julle het dit nog meer onvergeetlik gemaak.
Julle is beautiful! Wens julle AL die geluk moontlik toe, die troue was HEERLIK! Baie lief vir julle 2! Aan GingerAle Photographers, julle wasUNBELIEVABLE oulik, ons was almal op ons gemak en julle is ongelooflik talentvol, nogmaals BAIE DANKIE!

Ma Madeleine Visagie - October 28, 2015 10:44 am
Hierdie fotos is absoluut stunning! Julle is regtig baie talentvol en ek is so dankbaar ons kan daar in deel. T&S julle herrineringe is nou vir ewig so spesiaal vasgevang. Ginger Ale DUISENDE DANKIES…..
Stella - October 28, 2015 10:04 am
Ah Julle dit is pragtig en stunning!!!!!!!!!!!!
Julle die moeiste paartjie ever!!!!
Kan nie wag vir die ander fotos nie.
Baie liefde
Celeste Visagie - October 28, 2015 9:32 am
Die sneak peek is al amazing, kan nie imagine hoe mooi al die ander gaan wees nie. Baie dankie aan albei van julle wat nou meer as fotograwe vir almal van ons is! Julle het dit nog meer onvergeetlik gemaak.
Ginger Ale - October 28, 2015 9:51 am
Dankie Celeste!!! Beteken so baie xxxx
Lindi - October 28, 2015 7:37 am
Stunning verby. Julle was amazing fotograwe en natuurlik was Tiaan en Salome een onvergeetlike couple. Lief julle sommer baie. Mwha
Ginger Ale - October 28, 2015 8:22 am
Vreeslik dankie Lindi! Julle is ‘n amazing familie!!
Ma Adri Barnard - October 27, 2015 4:41 pm
Julle is beautiful! Wens julle AL die geluk moontlik toe, die troue was HEERLIK! Baie lief vir julle 2! Aan GingerAle Photographers, julle wasUNBELIEVABLE oulik, ons was almal op ons gemak en julle is ongelooflik talentvol, nogmaals BAIE DANKIE!
Ginger Ale - October 28, 2015 8:23 am
So dankie tannie Adri! Was so lekker om julle almal te ontmoet :) x