Nothing but joy and laughter at this incredible wedding! Here’s a few preview images from Saturday….
Werner + Michelle <3
Like this:
LikeLoading...
4 comments
Elize Scheepers - April 1, 2015 3:00 pm
Dankie dat julle ons 2 kinders se dag so volmaak vasgelê het op film. Dit was net ‘n voorreg om julle so gemaklik in aksie te sien, voorwaar die room van fotograwe Ilse & Sean. Dankie, Elize Scheepers(bruidsmoeder)

Adel Fourie - March 30, 2015 7:47 pm
Sean En Ilse…julle was die perfekte fotograwe vir die mooiste dag. Sommer geweet dit gaan asemrowend wees! Julle rock big time!
Anna Marie Beukes - March 30, 2015 1:53 pm
Absoluut pragtig, julle twee Sean en Ilze is n mean team!! Die preview is asemrowend kan nie wag om die real deal te sien nie!! Dankie julle twee!!
Nicolene Burger - March 30, 2015 12:56 pm
Wat n onvergeetlike mooi dag!!! So perfek vasgevang! Dankie Ilse & Sean!